
‘n Foto van lidmate wat die laaste amptelike Leef-uit-die-Woord op Sondag, 18 November 2018 bygewoon het. Dankie ook aan almal wat die geleentheid so gereeld bygewoon het. Van links na regs: Dr Nico van Loggerenberg, Dr Enrico Casaleggio, oom Manie Duvenage, Elsabé Tolmay, Martie Luyken en Xeldine Esterhuizen.