Welkom by ons webtuiste
Nederduitse Gereformeerde Kerk Paardekraal-Monument
Word gerus deel van ons aanlyn gemeenskap of besoek ons by Nicolas Smitstraat 46, Monument Uitbr., Krugersdorp. Mense wat nuut by ons inskakel kan na afloop van 'n oggenddiens 'n ouderling voor by die klavier kom ontmoet en inligtingsvorms ontvang.
Die inligtingvorms kan ook per epos aangevra word. Maak gebruik van die skakel Kontak ons en die vorms sal aangestuur word.
Meer oor ons